Search form

Jeremia 8:16

16Die vyande kom al klaar by die stad Dan verby. Hulle perde snork en runnik, en almal in die land bewe. Hulle sal kom en alles verwoes, die land en die plante, die stede en die mense wat daar woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index