Search form

Jeremia 8:19

19want ek hoor my mense kla in ’n ver land.

Hulle vra: “Is die Here nie meer in Sion nie?

Woon die Koning nie meer daar nie?”

Maar die Here vra: “Hoekom maak hulle My kwaad

met hulle beelde,

met ander volke se gode wat niks beteken nie?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index