Search form

Jeremia 8:2

2Die mense sal die bene oral gooi, oral waar die son en die maan en al die sterre skyn. Die son en die maan en die sterre was hulle gode. Hulle was lief vir daardie gode en hulle het die gode gedien. Hulle het vir die gode gevra om hulle te help en hulle het voor die gode gebuig. Niemand sal die bene bymekaarmaak en begrawe nie, die bene sal soos mis op die grond wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index