Search form

Jeremia 8:4

My volk wil nie terugkom na My toe nie

4Die Here het gesê: “Jeremia, jy moet vir die mense van Jerusalem sê: Die Here sê: Wanneer mense geval het, dan staan hulle weer op, wanneer hulle van ’n pad afgeloop het, dan draai hulle om en kom weer terug.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index