Search form

Jeremia 8:5

5Hoekom hou hierdie mense van Jerusalem aan om van die regte pad af te loop? Hulle hou aan om afgode te dien wat niks beteken nie, hulle wil nie terugkom na My toe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index