Search form

Jeremia 8:6

6Ek het goed geluister na wat hierdie mense sê. Hulle sê nie wat hulle moet sê nie. Niemand is jammer oor die verkeerde dinge wat hy doen nie. Niemand sê: ‘Wat het ek gedoen?’ nie. Elkeen loop op sy eie verkeerde pad, soos ’n perd wat reguit vorentoe hardloop na ’n oorlog toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index