Search form

Jeremia 8:7

7Die ooievaars, die duiwe, die swaeltjies en die kraanvoëls weet wanneer om terug te kom en wanneer om te gaan, maar my volk weet nie wat Ek wil hê hulle moet doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index