Search form

Jeremia 9:12

12Ek, Jeremia, het gevra:

“Waar is ’n wyse mens wat dit kan verstaan?

Met wie het die Here gepraat?

Wie kan vir ons sê hoekom dit gebeur het?

Hoekom is die land verwoes?

Hoekom het dit soos ’n woestyn geword

waar niemand verbygaan nie?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index