Search form

Jeremia 9:2

2Ek wens iemand gee vir my ’n herberg in die woestyn,

dan sal ek daarnatoe gaan, weg van my volk,

want hulle is almal mense wat afgode dien,

hulle is almal ontrou aan die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index