Search form

Jeremia 9:3

Hulle hou aan om slegte dinge te doen

3Die Here sê: “Hulle maak mense seer met wat hulle sê, soos pyle uit ’n boog mense seermaak. Hulle word sterk in die land, maar hulle is baie vals, hulle dien nie hulle God nie. Hulle hou aan om slegte dinge te doen, meer en meer, hulle maak of hulle My nie ken nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index