Search form

Job 16:18

Job sê dat hy ’n Getuie in die hemel het

18“Aarde, jy moenie my bloed toemaak

wat gevloei het nie,

ek sal nie ophou om te skree en te vra

dat God my moet help nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index