Search form

Job 19:10

10Hy laat my swaarkry,

Hy breek my af van al die kante

soos ’n mens ’n muur afbreek,

ek moet sterf.

Ek is soos ’n boom wanneer iemand

dit uit die grond getrek het,

ek kan nie meer hoop dat dit beter

sal gaan nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index