Search form

Job 2:10

10Maar Job het vir sy vrou gesê: “Jy praat nou soos ’n dwaas. Ons aanvaar die goeie dinge wat God vir ons gee, ons moet ook die slegte dinge aanvaar wat Hy vir ons gee.”

Terwyl alles gebeur het, het Job niks verkeerd gesê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index