Search form

Job 2:11

Drie vriende kom na Job toe

11Drie van Job se vriende het gehoor van die slegte dinge wat met hom gebeur het. Elkeen het van sy woonplek gekom, Elifas het van die land Teman gekom, Bildad van die land Suag en Sofar van die land Naäma. Hulle het saam besluit om vir Job te wys dat hulle jammer is vir Job, hulle wou hom troos.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index