Search form

Job 2:12

12Toe hulle nog ver van Job was en hulle sien hom, het hulle hom nie geken nie, Job het anders gelyk. Hulle het hard begin huil. Hulle het hulle klere geskeur en hulle het stof op hulle koppe gegooi.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index