Search form

Job 2:13

13Job se vriende het sewe dae en sewe nagte lank by Job op die grond gesit. Hulle het niks met hom gepraat nie, want hulle het gesien dat hy baie swaar kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index