Search form

Job 2:3

3Toe vra die Here vir die Satan: “Het jy my dienaar Job gesien? Daar is niemand in die wêreld soos hy nie. Hy is ’n goeie man, hy is eerlik, hy dien My en hy doen niks verkeerd nie. Hy het nie verkeerd gedoen nie, maar jy het gesê Ek moet hom laat swaarkry. En hy hou aan om heeltemal reg te doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index