Search form

Job 20:15

15Hy het baie goed bymekaargemaak,

maar hy sal dit verloor soos kos

wat ’n mens opbring wanneer hy naar is.

God sal dit met hom laat gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index