Search form

Job 20:8

8Hy sal weggaan soos ’n droom,

en jy sal hom nie kry nie.

Mense sal hom vergeet,

soos hulle vergeet

wat hulle gesien het

toe hulle gedroom het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index