30Hulle sou vir julle gesê het
dat ’n slegte mens veilig bly
wanneer dit sleg gaan met ander mense.
Hulle sou gesê het dat die slegte mens
aanhou lewe wanneer God ander mense straf.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.