Search form

Job 22:5

5Nee, dit is omdat jy baie sleg gelewe het,

jy het so baie sonde gedoen

dat ’n mens dit nie kan tel nie.

Dít is hoekom Hy jou straf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index