Search form

Job 24:15

15Die persoon wat egbreuk wil pleeg,

wag totdat dit donker word,

hy dink niemand sal hom sien nie

en hy sit ’n sluier oor sy gesig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index