Search form

Job 3:6

6Daardie nag moes donker gebly het,

dit moes nie een van die dae van die jaar geword het nie,

dit moes nie een van die dae in ’n maand geword het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index