Search form

Job 42:7

Die drie vriende moet ’n brand-offer bring

7Nadat die Here met Job gepraat het, het die Here vir Elifas van die land Teman gesê: “Ek is kwaad vir jou en jou twee vriende. Julle het nie reg gepraat oor My nie, maar my dienaar Job het reg gepraat oor My.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index