Search form

Job 5:26

26Jy sal sterf en in die graf kom

ná ’n gelukkige lewe,

jy sal soos ’n koring-gerf

na die dorsvloer gaan

wanneer dit die regte tyd is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index