Search form

Job 8:12

12As daar nie water is nie,

dan word die riete droog

voordat die gras droog word,

die riete word droog voordat dit groot is,

voordat ’n mens dit kan afsny.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index