Search form

Joël 2:11

11Dit is die Here self

wat die sprinkane bring.

Die sprinkane is sy soldate,

en Hy roep hulle om te kom.

Hulle is baie soldate

en hulle is sterk,

en hulle almal luister na Hom.

Ja, die dag van die Here

is ’n vreeslike dag!

Dit is ’n verskriklike dag,

niemand sal lewe

wanneer daardie dag verby is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index