Search form

Joël 2:16

16Julle moet

die mense bymekaarmaak

en die gemeente wy,

julle moet

al die mense bymekaarmaak,

die mense wat oud is, die kinders

en ook die babatjies

wat nog aan hulle ma’s drink.

Die bruidegom en die bruid

moet ook uitkom

uit hulle slaapkamer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index