Joël 2:3
3Waar die voorste sprinkane vreet,
lyk dit of ’n vuur alles afbrand,
en wanneer die agterste sprinkane
weggaan, dan is die veld so kaal
soos wanneer dit afgebrand het.
Voordat die sprinkane kom,
lyk die veld soos ’n baie mooi tuin,
en wanneer hulle weggaan,
dan lyk die veld soos ’n woestyn.
Niks kan daar lewe nie.
Daar bly niks oor nie.