Search form

Joël 3:17

17Dan sal julle weet dat Ek,

die Here, op Sionsberg woon.

Ek is julle God die Here,

en Sion is my gewyde berg.

Jerusalem sal ’n gewyde stad wees.

Vyande sal nooit weer

deur die stad gaan nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index