Search form

Johannes 1:19

Die Jode probeer uitvind wie Johannes die Doper is

(Ook Matt 11:10; 3:3,11; Mark 1:2-3,7; Luk 7:27; 3:4,15-16)

19Die Jode het priesters en Leviete uit Jerusalem na Johannes toe gestuur. Hulle het vir hom gevra: “Wie is jy?”

Johannes het toe vir hulle vertel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index