Search form

Johannes 1:21

21Toe vra hulle vir Johannes: “Wie is jy? Is jy Elia?”

En hy sê: “Nee, ek is nie Elia nie.”

Toe vra hulle: “Is jy die profeet?”

Hy het geantwoord: “Nee.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index