Search form

Johannes 1:29

Jesus is die Lam wat die sonde van die wêreld wegneem

(Ook Matt 3:13,16-17; Mark 1:9-11; Luk 3:21-22)

29Die volgende dag het Johannes gesien Jesus kom na hom toe. Johannes sê toe hard: “Kyk, daar is die Lam wat God vir ons gee! Hy sal die sonde van die wêreld wegneem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index