Search form

Johannes 1:38

38Jesus het omgedraai en Hy het gesien hulle volg Hom. Hy vra toe vir hulle: “Wat soek julle?”

Hulle het geantwoord: “Rabbi, waar woon U?”

’n Rabbi is iemand wat vir mense leer hoe om God te dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index