Search form

Johannes 10:1

Die Goeie Herder

1Jesus het vir die Fariseërs gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: ’n Dief of ’n skelm kom nie in by die hek van die skaapkraal nie. Hy kom in by ’n ander plek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index