Search form

Johannes 10:21

21Ander Jode het gesê: “Nee, wanneer ’n duiwel iemand laat praat, dan sal hy nie praat soos Jesus praat nie. ’n Duiwel kan ook nie blinde mense laat sien nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index