Search form

Johannes 10:33

33Die Jode het vir Jesus gesê: “Ons wil jou nie met klippe doodgooi omdat jy ’n goeie ding gedoen het nie. Ons wil jou doodgooi omdat jy verkeerde dinge sê teen God. Jy is ’n mens, maar jy maak of jy God is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index