Search form

Johannes 11:1

Lasarus sterf

1Lasarus was siek. Hy het in Betanië gewoon. Betanië was ’n dorpie waar Lasarus se susters Maria en Marta ook gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index