Search form

Johannes 11:52

52Maar Jesus het nie net gesterf sodat die volk kan lewe nie, Hy het ook gesterf om die kinders van God bymekaar te bring, God se kinders wat in baie lande van die wêreld woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index