Search form

Johannes 11:54

54In die provinsie Judea het die Jode almal geweet waar Jesus is. Daarom het Hy nie daar gebly nie, Hy het weggegaan na die stad Efraim. Efraim was in ’n deel van die land naby die woestyn. Hy het daar gaan bly saam met sy dissipels.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index