Search form

Johannes 12:12

Jesus ry op ’n donkie in Jerusalem in

(Ook Matt 21:1,4-5,7-9; Mark 11:1,7-10; Luk 19:28,35-38)

12Die volgende dag het die mense gehoor dat Jesus na Jerusalem kom. Daar was baie mense in Jerusalem om die Paasfees te vier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index