Search form

Johannes 12:13

13Hulle het takke van palmbome geneem en hulle het na Jesus toe gegaan. Hulle het hard geskree:

Prys God!

Prys die Man wat kom.

Die Here het Hom gestuur,

Hy is die Koning van Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index