Search form

Johannes 13:31

Jesus gee ’n nuwe wet

(Ook Matt 26:33-34; Mark 14:29-30; Luk 22:33-34)

31Nadat Judas uitgegaan het, het Jesus gesê: “Nou wys God dat Ek, die Seun van die mens, ook God is. God gebruik My om te wys Hy is God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index