Search form

Johannes 14:16

16Ek sal vir die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Helper gee. Die Helper is die Heilige Gees. Die Gees sal altyd by julle bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index