Search form

Johannes 18:1

Die soldate en die wagte vang vir Jesus

(Ook Matt 26:36,47-52,54; Mark 14:32,43,45-47; Luk 22:39,47,50-51)

1Toe Jesus klaar gepraat het, het Hy saam met sy dissipels buitetoe gegaan. Hulle het na die ander kant van die Kedron-vallei gegaan. Daar was ’n tuin, en hulle het in die tuin ingegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index