Search form

Johannes 18:10

10Simon Petrus het ’n swaard by hom gehad. Hy het dit uitgeruk en hy het ’n slaaf van die hoëpriester daarmee gekap. Hy het die slaaf se regter-oor afgekap. Die slaaf se naam was Malgus.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index