Search form

Johannes 18:28

Pilatus vra vir Jesus of Hy ’n koning is

(Ook Matt 27:2,11,13-14; Mark 15:1-2,4-5; Luk 23:1,3-4,9)

28Die Jode het vir Jesus gebring van Kajafas se huis na die huis van die goewerneur. Dit was vroeg in die oggend. Hulle het nie in die goewerneur se huis ingegaan nie, want hulle was bang hulle word onrein en dan mag hulle nie die Paas-ete eet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index