Search form

Johannes 18:36

36Jesus het vir hom gesê: “Ek is nie ’n koning soos die ander konings op die aarde nie. As Ek so ’n koning is, dan sal my mense veg om My te beskerm, en jy sal My dan nie vir die Jode kan gee nie. Nee, Ek is nie ’n koning soos die ander konings op die aarde nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index