Search form

Johannes 18:37

37Pilatus het vir Jesus gesê: “O, jy is ’n koning?”

Jesus het vir hom gesê: “Dit is jý wat sê Ek is ’n koning. Ek is gebore en Ek het na die wêreld gekom om vir die mense van die waarheid te kom vertel. Elkeen wat die waarheid gekry het van God, luister na My.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index