Search form

Johannes 18:38

38Pilatus vra toe vir Jesus: “Wat is die waarheid? Ek dink niemand weet nie.”

Pilatus sê die soldate moet vir Jesus kruisig

(Ook Matt 27:15-17,21; Mark 15:6-9,11; Luk 23:18-19)

Toe Pilatus klaar met Jesus gepraat het, het Hy weer uitgegaan na die Jode toe. Hy het vir hulle gesê: “Jesus het niks verkeerd gedoen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index